Terug na Rooihuiskraal indeksblad

(Kliek op die fotos vir 'n groter weergawe)

Ben en orkeslede

Tom Senekal en Ben van der Linde het deelgeneem in hierdie afdeling van die kompetisie. Tom se orkeslede was: Eddie Basson, Johnny Coetzer, JR Olivier en Wynand Jacobs. Hulle wen die kompetisie en ontvang 'n trofee wat Kalie geskenk het.

Ben van der Linde es orkeslede was: Robbie Holm, George Holm en Hennie Henn en Philip Raath (nie op foto)

Die wenners!!

Hoofbeoordelaar George Hughes het hom goed van sy taak gekwyt en die toeskouers het goed gekuier!!

Terug na Afdeling Tradisioneel Opkomend

Vorentoe na Afdeling Modern Opkomend