Musikante

Tuisblad

Ander CD's

   

Tom Senekal se Cd's

   
Hier kan u CD's van Tom Senekal bestel. Stuur vir my e-pos om aan te dui watter CD's u graag wil hê.

"Tom se Beste" sluit die volgende nommers in...

Kommando Polka Pietie se wals Kransdraai Transvaal wals Potbrood Settees Oestyd op die plaas Kromdraai mazurka Kêrels Kêrels Fynloop Settees Hiers ek weer Wonderboom Wals Laat my los/Lenie se polka Roosterkoek Settees Uit die Boland - wals Skoffelploeg Settees Jap se spykers/Kêrels, Kêrels Kalfie wals no 2/Daar is net een soos jy Witwortel vastrap Dierbaar is jy Robbie se mazurka Disselboom settees Blink Faan

Prys R50

"Ouboet speel weer" sluit die volgende nommers in:

Kransdraai Wals vir Jan Tolbos settees Wals vir Adri Frik se Vastrap Ek en my soetlief aleen Neef Frans se polka So speeldi eboere Laat in die nag Onder in die vlei Manie se vastrap Kromdraai wals Askoek settees Jakaranda Vastrap

Prys R50

"Tom Senekal en sy Boerekonsertina" sluit die volgende nommers in:

Kommando polka Lentebloeisels Dik Anna polka Wonderboom wals Fynloop settees Hartlam wals Taaibos polka Uit die Boland Jaap se spykers Wals vir tnat Sannie Oestyd op die plaas Suikerbossie - (trad verwerking) Knersvlakte Onder in die vlei Transvaal wals Tref en Trap vastrap Henk se streke Rosyntjiebos Tom se Vastrap

Prys R50

Terug na "Ander CD's"

Vorentoe na Piet Zwart se CD's