|
Rooihuiskraal 11 Oktober 2003 |
| Nie minder
nie as 20 orkeste het in 6 Afdelings deelgeneem aan hierdie
jaarlikse kompetisie van die Boeremusiekgilde.
BELANGRIKE NOTA Ek het letterlik honderde fotos van hierdie byeenkoms. Indien u belangstel om van die pragfotos te bekom stuur asseblief vir ons E-pos. 'n CD met fotos van al die orkeste is beskikbaar teen R 100 of u kan spesifieke fotos uitsoek op die volgende internet fotoblad en direk by my bestel. Ons sal graag u e-pos adres wil hê sodat ons gereeld vir u kennisgewings oor nuwe fotos kan stuur. Besoek gerus die Ofoto webblad by www.ofoto.com om meer foto albums te sien. |
| Stuur sommer nou dadelik daardie e-pos! |
| Indien u sommer net na die fotos wil kyk, besoek asseblief die Ofoto fotoblad by www.ofoto.com |
|
|
|
|||||||||
|
|||||||||
|
|||||||||
|
|||||||||
|
|||||||||
|
|||||||||
|
|||||||||