Die Kavaliers
Oorlede Willie Welgens se weduwee en kinders was eregaste by die byeenkoms. Hier is Marietjie Kriel, (sy dogter) en haar broer.
Gelukkig weet ons daar kom weer so 'n geleentheid! Die volgende byeenkoms is op 1 Mei 2004!! Sien jou daar!!