Andre Stander se orkes
Dit was heerlik om te kyk en te luister na die jong musikante!!
Abie gesels met die Stallion jongklomp en hulle ondersteuners (regs)