Musikante

Tuisblad

Ander CD's

   

Johnny Booyse se Cd's

   
Hier kan u CD's van Johnny Booyse  bestel. Stuur vir my e-pos om aan te dui watter CD's u graag wil hê.

"Johnny Booyse en sy boereorkes speel treffers" sluit die volgende nommers in:

Piesangblare Tinus se wals Die nuwe hoed Lente vrolikheid Boesmanland Opskommel Oom Hans se baandans Hoe blink is die maan Sondebok Blonde matroos Antji Onder die bome Greasy Plaas toe Kêrels  Kêrels Swart Arabier Jy is my liefling Sien jou weer

Prys R50

Wees asseblief geduldig hierdie blad is nog nie heeltemal gereed nie...

Terug na "Ander CD's"

Vorentoe na Hennie Henn se CD's