| Die geskiedenis van Boeremusiek
in Suid-Afrika is reeds in besonderhede beskryf en kan onder andere
nageslaan word in die volgende geskrifte... |
|

|
Bester, P. Tradisionele
Boeremusiek 'n Gedenkalbum,
Sigma Pers, eerste druk, Pretoria, 1987 |

|
| |
|
|
|

|
Bester,
P., Boeremusiek,
Tweede gedenkalbum,
Perskor, Eerste Uitgawe 1993. |
|
| |
|
|
|

|
Schultz,
Wilhelm, Die
Ontstaan en Ontwikkeling van Boeremusiek,
AVA Systems, 2001 |
Die
Tradisionele Boeremusiekklub het in 2001 sy twintigste
bestaansjaar gevier en met hierdie publkasie hulde gebring aan
almal wat hulle beywer om die voortbestaan van Boeremusiek te
verseker. |
|
|

|
|