|
Argief!! |
||
| Terug na tuisblad... |
|
SA Polisiekollege -
17 Mei 2003
'n Lekkerspeel byeenkoms by die SA Polisiekollege in Pretoria
Op 17 Mei 2003 het Boeremusiekliefhebbers byeengekom vir 'n dag van goeie musiek en heerlike samesyn by die SA Polisiekollege. Hierdie fotos vertel iets van die lekkerte...Indien u belangstel om van die fotos te bekom stuur vir my e-pos.
![]() |
||
| 8 Konsertinaspelers doen hulle ding |
Regardt de Bruin en sy bewonderaars - Lydia en haar dogters |
Jan Odendaal gee die pas aan en Kalie kyk toe |
|
|
|
|
|
Die manne doen 'n "Pot Pourri"! |
Regardt kry ook 'n beurt |
JanOdendaal, Piet Olivier, Nico van Rensburg, Koot Britz, Neels Ackermann (agter), Willie Fourie, Japie de Jager en Regardt de Bruin |
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Hannes Schoeman het 'n heerlike jol gereël by Koppisol gedurende die naweek van 7 en 8 Junie 2003. Kyk wie was almal daar en hoe lekker hulle gekuier het... | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|